Double-click to start typing
Double-click to start typing
Double-click to start typing
Double-click to start typing
Double-click to start typing
Double-click to start typing

Villa Bouillon

Selfsorg Vakansie 
Akkomodasie

Albatros & Visarend - Slaap 6

Fasiliteite Beskikbaar

  • Eerstevloer eenhede.    
  • 'n Volledig toegeruste 2 slaapkamer eenheid
  • Beddegoed word voorsien
  • Toesluit motorhuis
  • Apparte kombuis
  • Apparte woonkamer
  • Apparte eetkamer met 'n mobiele braai buite op 'n groot oop balkon
  • Die Hoofslaapkamer (en suite) het  'n koninging grootte bed en die ander slaapkamer 2 enkelbeddens. 
  • In 'n private hoekie van die eetkamer is daar een stapelbed waar twee kinders kan slaap. 
  • Daar is  2 vol badkamers - 1 ensuite tot die hoofslaapkamer (beide met stort, bad, hwb en toilet),
  • DSTV met gastehuis kanale
  • 'n 4 plaat stoof sonder oond
  • Mikrogolf
  • Ys - vrieskas, eetgerei vir 6 persone