BESPREKINGS NAVRAAG
Voltooi die onderstaande vorm om jou navraag in te stuur. *LET WEL: Hierdie is slegs 'n aansoek vir verblyf en nie 'n bevestiging nie.
Voltooi die onderstaande vorm om jou navraag in te stuur. *LET WEL: Hierdie is slegs 'n aansoek vir verblyf en nie 'n bevestiging nie.
Thank you for contacting us. We will get back to you as soon as possible
Oops. An error occurred.
Click here to try again.
Click here to try again.
LET WEL: Hierdie is slegs 'n aansoek vir verblyf en nie 'n bevestiging nie.
* Indien verblyf beskikbaar is vir die periode wat u verlang sal ek u in kennis stel asook die nodige inligting aan u deurgee aangaande die minimum deposito wat van u verlang word om u bespreking te bevestig.
* Die minimum deposito om 'n navraag te verander in 'n bespreking, is 50% van die gekwoteerdee bedrag betaalbaar binne 14 dae na die datum van kwotasie tensy anders gestipuleer word in die kwotasie.
Kontak my gerus indien u enige verdere inligting verlang
Villa Bouillon Kansellasie Beleid
- 3 maande voor aankoms = 80% van deposito terugbetaalbaar
- 1 maand voor aankoms = 50% van deposito terugbetaalbaar
- 2 weke voor aanskoms = 25% van deposito terugbetaalbaar
- 1 week voor aankoms = 0% van deposito terugbetaalbaar