Fasiliteite Beskikbaar
- Grondvloer eenheide
- Volledige toegeruste 2 slaapkamer eenhede
- Beddegoed word voorsien
- Toesluit motorhuis
- Apparte kombuis
- Apparte woon- en eetkamer
- Buite braai en mobiele braai
- Hoofslaapkamer (en suite) met 'n koninging grootte of dubbelbed en die ander slaapkamer met 2 enkel beddens.
- In die sit-eetkamer is daar een stapelbed waar twee kinders kan slaap.
- 2 Vol badkamers - 1 ensuite tot die hoofslaapkamer (beide met stort, bad, hwb en toilet)
- DSTV met gastehuis kanale
- 2 plaat Induksie stofie sonder oond
- Mikrogolf
- Ys - vrieskas
- Eetgerei vir ses persone
Hierdie eenheid het 'n semi-privaat buitearea met 'n buitebraai en buite tafel met bankies. Dit is 'n redelike groot area en van die gaste se sleepwaentjies word ook hier geparkeer.