Double-click to start typing
Double-click to start typing
Double-click to start typing
Double-click to start typing
Double-click to start typing
Double-click to start typing

Villa Bouillon

Selfsorg Vakansie 
Akkomodasie

Seekat & Garnaal (Slaap 4)

Fasiliteite Beskikbaar

  • Grondvloer eenhede
  • 'n Volledig toegeruste eenheid met  'n kitchenette en woonkamer gekombineer
  • Die eenheid het 2 Slaapkamers -een met koningin groote bed en die ander met 2 enkel beddens
  • Stapelbed in sitkamer beskikbaar waar twee kinders kan slaap (nuwe opgradering)
  • Beddegoed word voorsien
  • Buite braai en mobiele braai word voorsien
  • Skadunet parkering beskikbaar vir een voertuig
  • Badkamer (met stort, hwb en toilet)
  • DSTV met gastehuis kanale
  • 'n 2 plaat Induksie stofie sonder oond
  • Mikrogolf 
  • Ys - vrieskas
  • Eetgerei vir vier persone


Hierdie eenhede het 'n privaat buite tuin met piekniek tafel en bankies en is ideaal vir kleiner kinders.